Nuwe raadslid beëdig
01 Sep 2011

Nuwe raadslid beëdig
Rdl Juline Prinsloo (regs) het in September amptelik deel geword van die Kouga-raad. Sy vervang Clive Njela wat uit die raad bedank het weens persoonlike redes. Rdl Prinsloo is op Woensdag deur waarnemende munisipale bestuurder Sidney Fadi (links) beëdig. In die agtergrond is raadslede Chimpie Cawood en Freddy Campher.