2013 ALGEMENE WAARDASIE INLIGTINGS EN

Ref No:N56/2013

Status:

Start Date:07 May 2013

Closing Date:23 May 2013

KOUGA MUNISIPALITEIT (OK108)

KENNISGEWINGS NO. 56/2013

2013  ALGEMENE WAARDASIE  INLIGTINGS EN

PUBLIEKE DEELNAME VERGADERINGS

 

Geliewe kennis te neem van ‘n  PUBLIEKE VERGADERING EN KONSULTERINGSPROSES vir  WYK 1, 4, 5 & 6,  Kwanomzamo, Kruisfontein, Umzamowethu en Arcadia  gehou word in die KRUISFONTEIN GEMEENSKAPSAAL, 22 MEI 2013 OM 19:00

 

Die publiek word genooi om hierdie inligtings vergadering by te woon.  Die volgende sal bespreek word:

 

·         Volledige bespreking van die 2013  Algemene Waardasie

·         Bekendstelling van die Waardeerders

·         Vrae en Antwoorde 

 

Neem asseblief kennis:   Hierdie vergadering is slegs vir Wyk 1, 4, 5, & 6

 

   Navrae kan gerig word aan Sindy Zondani, Waardasie Afdeling, Telefoon nr: 042 2002128, epos : valuations3@kouga.gov.za.

---------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Vir Publikasie: -

 

Eastern Province Herald   :    8 & 15 Mei  2013

Die Burger                          :     8 &15 Mei  2013

Kouga Express                   :     8 & 15 Mei  2013

Kennisgewingsborde

Munisipale webtuiste