NOTICE OF APPEALS ON VALUATIONS

Ref No:N132/2010

Status:

Start Date:20 Jul 2010

Closing Date:30 Jul 2010

KOUGA MUNICIPALITY (EC108)

NOTICE NUMBER 132/2010

NOTICE OF APPEALS ON VALUATIONS

This notice is applicable to all property owners who have formally lodged appeals against the valuations of their properties. This is not an appeal for further registrations as the closing date expired 28 February 2010.

The appeal Board is currently in session and if you have applied to be in attendance in support of your appeal, you will personally be informed in good time when and where the application will be heard. Appeals have been placed in categories for practical purposes and time slot allocations made based on the available dates furnished by the Board up to a certain date.

The information disseminated by the St Francis Bay Resident Association recently is misleading and incorrect. If you have lodged an appeal in the prescribed manner you are assured that it will be heard.

The Appeal Board has been constituted for the Cacadu Region and also has to hear appeals elsewhere. Kouga Is awaiting the allocation of further dates for hearings which will cover all the appeals which still have to be heard.

In some respects property owners have already been granted reductions in excess of 10% of their original valuations and even if you did not appeal the revised valuation, the objection lodged initially will automatically be placed before the Board for review before being implemented. The Appeal Board is provided with full documentation in respect of every such matter and is fully informed when adjudicating these.

Any queries or enquiries must be directed in writing, preferably e-mail to Marinda at Valuations@ec108.org.za. Or Wendy at Valuations2@ec108.org.za or tel: 042-2002 177.

DR EM RANKWANA P.O.Box 21

MUNICIPAL MANAGER JEFFREYS BAY

6330

For Placements- 22 & 23 July 2010

 

Kouga Express

Times

Municipal Notice Boards

Municipal Website

KOUGA MUNISIPALITEIT (EC108)

 

KENNISGEWING NR: 132/2010

 

APPÉLERING TEEN EIENDOMSWAARDASIES

 

Hierdie kennisgewing het betrekking op eienaars wat alreeds appèl aangeteken het teen die waardasie van hulle eiendom. Geen nuwe of verdere registrasie van appèlle het betrekking nie.

Die Appèlraadsittings het reeds begin en indien u aansoek gedoen het om persoonlik voor die Raad te verskyn sal u skriftelik in kennis gestel word van die datum en tyd. Die Appèlraadsittings is ingedeel in die datums en kategorieë soos deur die Appèlraad vereis en voorsien.

Neem asseblief kennis: Die inligting wat deur die St Francisbaai Huiseienaars Vereniging aan lede gesirkuleer is, is misleidend en foutief. As u ‘n appèl aangeteken het op die voorgeskrewe manier, kan u verseker wees dat die appèl voor die Raad sal verskyn.

Die Appèlraad is vir die Cacadu streek aangestel en moet sekere ander areas ook verhoor. Appèlle wat nog nie in die Kouga verhoor is nie sal met die volgende datums wat vanaf die Raad ontvang word geakkommodeer word.

Sekere eienaars het alreeds meer as 10% afslag op die oorspronklike beswaar teen die waardasie gekry en indien u nie daarteen geappèlleer het nie sal die oorspronklike beswaar steeds voor die Raad verskyn vir goedkeuring voordat die reggestelde waarde geïmplimenteer sal word.

Enige navrae kan gerig word verkieslik per Epos aan : Marinda : valuations@ec108.org.za of Wendy valuations2@ec108.org.za Of Tel: 042-2002 177

DR EM RANKWANA POSBUS 21

MUNISIPALE BESTUURDER JEFFREYSBAAI

6330

Publikasie – 22 & 23 Julie 2010

Kouga Express

Munisipale kennisgewingborde

Munisipale webtuiste