Ref No:N47/2011
Status:
Start Date:14 Apr 2011
Closing Date:31 May 2011
KOUGA MUNISIPALITEIT (OK108)
KENNISGEWINGS NR : 47/2011
EIENDOMSBELASTING : AANSOEK
BELANGRIKE KENNISGEWING
U word hiermee uitgenooi, indien u daarvoor kwalifiseer, om aansoek te doen om vrystellling, rabatte en/of kortings ten opsigte van die betaling van eiendomsbelasting ooreenkomstig die Eiendomsbelastingbeleid van die Raad.
Die volgende persone /instansies kwalifiseer om aansoeke te doen:
Aansoeke, op die voorgeskrewe vorms wat verkrygbaar is by alle Munispale satelliet kantore sowel as biblioteke en op die Munisipale webtuiste, www.kouga.gov.za moet ingedien word teen nie later as nie as 31 Mei 2011 by die Munisipale Bestuurder, Posbus 21, Jeffreysbaai, 6330, per faks 0865364049 of 0865231279 of per Epos aan csalie@ec108.org.za of msaayman@ec108.org.za
Laat of onvolledige aansoeke sal nie oorweeg word nie en enige verdere navrae
042 2002130.
Dr E M Rankwana
Munispale Bestuurder
Posbus 21
JEFFREYSBAAI
6330
----------------------------------------------------------------------------
VIR PLASING
1. Times 14 April 2011
2. Burger 14 April 2011
3. Munisipale kennisgewingsborde, Website en Biblioteke